TUIS

Welkom by die Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal

Eredienste:     Oggend – 09h00

Katkisasie : Net na die oggenddiens

Belydenisklas : Sondagaande om 17:00

Jeugbyeenkoms Sondagaande om 18:00

  • Regstreekse Video Uitsendings

    Die Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal bedien al ‘n klompie jare mense ver buite ons kerkgebou via klank uitsendings. Ons is trots om aan te kondig dat ons vanaf 15 Mei 2016 met regstreekse video uitsendings van die eredienste begin. Om saam te kyk, gaan na ons Kyk & Luister Saam bladsy…

0 replies

Leave a Reply

Want to join the discussion?
Feel free to contribute!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *