Back to the Bible Mission

Ouderling Thinus Hermann het verlede Sondag weer met ‘n sleepwa en kar propvol goedere na Nelspruit vertrek .  U oop hande en harte maak ‘n groot verskil!