Video Uitsendings

Regstreekse Video Uitsendings

Die Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal bedien al ‘n klompie jare mense ver buite ons kerkgebou via klank uitsendings. Ons is trots om aan te kondig dat ons vanaf 15 Mei 2016 met regstreekse video uitsendings van die eredienste begin. Om saam te kyk, gaan na ons Kyk & Luister Saam bladsy…